Steve Guttenberg

Steve Guttenberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven Robert Guttenberg
Geboorte 24 Augustus 1958 (1958-08-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Guttenberg (gebore 24 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Police Academy (1984), Cocoon (1985), Short Circuit (1986), en 3 Men and a Baby (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search